Edmond O'Brien

Edmond O'Brien
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eamon Joseph O'Brien
Geboorte (1915-09-10)10 September 1915
Sterfte 9 Mei 1985 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3; insluitende Brendan O'Brien (akteur)
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1936–1974
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edmond O'Brien (10 September 1915 – 9 Mei 1985) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Barefoot Contessa (1954), The Man Who Shot Liberty Valance (1962), Seven Days in May (1964), en The Wild Bunch (1969).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search